Описание

Om haar droom op te gee is die laaste ding wat sy wil doen, maar sy sal dalk moet kies tussen haar droom en die man sonder wie sy nie kan lewe nie. Collin Evans, Die Graaf van Frossly word forseer om na sy voorvaderlike landgoed terug te keer na jare wat hy die verantwoordelikheid vermy het. Sy landgoed bestuurder het bedank en dis nou sy werk om te verseker sy huurders en werkers ly nie onder sy verwaarlosing nie. Hy het nooit verwag om ‘n verloklike vrou wat om elke hoek en draai hom uitlok te vind nie. Nadat ‘n skandaal uitbars word Gravin Charlotte Rossington platteland toe gestuur om by ‘n oujongnooi tante te gaan bly. Wat haar vader glad nie besef nie, is dat dit juis haar doel was. Sy haat die London samelewing en wil ‘n roman skryf en die seisoen verhoed daardie strewe. Terwyl sy kuier, kruis haar pad met die Graaf van Frossly. Hy is aantreklik soos die sonde self en een van die goddelooslikste skurke wat sy al ooit teëgekom het. Sy is aangetrokke tot hom en eindig meer op in sy arms as agter haar skryftafel. Om haar droom op te gee is die laaste ding wat sy wil doen, maar sy sal dalk moet kies tussen haar droom en die man sonder wie sy nie kan lewe nie. Translator: Marlette Taljaard

О книге

ИздательствоTektime S.r.l.s.
Год издания2022
Языкaf
ФорматыFB2.ZIP, TXT, TXT.ZIP, RTF.ZIP, A4.PDF, A6.PDF, MOBI.PRC, EPUB, IOS.EPUB, FB3
Возрастное ограничение0
ISBN9788835433781

Частые вопросы

О чём книга «Jakkals Vrou In Rooi»?
«Jakkals Vrou In Rooi» — это исторические любовные романы. Om haar droom op te gee is die laaste ding wat sy wil doen, maar sy sal dalk moet kies tussen haar droom en die man sonder wie sy nie kan lewe nie. Collin Evans, Die Graaf van Frossly word forseer om na sy voorvaderlike landgoed terug te…
Где читать или купить «Jakkals Vrou In Rooi»?
Книгу можно читать или купить у партнёра ЛитРес (эл. книга). Цена у партнёра — 365 ₽. Переход — по кнопке в блоке «Где читать или купить».
Что почитать похожее на «Jakkals Vrou In Rooi»?
Близкие по теме книги: «Рекенштейны», «Голубая комната», «Красная кокарда». Полный список — в блоке «Похожие книги».