Описание

God se verbondsbeloftes stel nooit teleur nie. Hierdie boek sal jou help om al God se beloftes vir jou lewe te bereik. Dit is ʼn omvattende studie met persoonlike getuienisse oor die vermoë en gewilligheid van God om al Sy woorde rakend ons uit te voer. Hy het gesê Hy waak oor Sy woorde om hulle te laatgeskied. In hierdie boekkyk ons krities na die dinamika van ʼn goddelike belofte en hoe dit tot stand kom, in stand gehou en versorg word tot verwerkliking. Elke verbondsbelofte het ʼn begin, tydsberekening en voorwaardes. Ons moet dit altyd onthou om in staat te wees om perfek en gemaklik by God se wil vir ons lewens in te skakel. Inderdaad, by God is alles moontlik!

О книге

ИздательствоTektime S.r.l.s.
Год издания2020
Языкaf
ФорматыFB2.ZIP, TXT, TXT.ZIP, RTF.ZIP, A4.PDF, A6.PDF, MOBI.PRC, EPUB, IOS.EPUB, FB3
Возрастное ограничение0
ISBN9788893987424

Частые вопросы

О чём книга «God Van Abraham, Isak En Jakob»?
«God Van Abraham, Isak En Jakob» — это духовная литература. God se verbondsbeloftes stel nooit teleur nie. Hierdie boek sal jou help om al God se beloftes vir jou lewe te bereik. Dit is ʼn omvattende studie met persoonlike getuienisse oor die vermoë en gewilligheid van God om al Sy woorde rakend ons…
Где читать или купить «God Van Abraham, Isak En Jakob»?
Книгу можно читать или купить у партнёра ЛитРес (эл. книга). Цена у партнёра — 208 ₽. Переход — по кнопке в блоке «Где читать или купить».
Что почитать похожее на «God Van Abraham, Isak En Jakob»?
Близкие по теме книги: «Ночь перед Рождеством. Рассказы русских писателей», «Избранное», «Река времен. От Афона до Оптиной Пустыни». Полный список — в блоке «Похожие книги».